this section is only for archive purposes

Please note that this section of the website is only an archive and is no longer maintained, most of the information is out of date, the feeds on the home page are from our live website

SABC Entertainment News

RSG News Feed

.:: Radio Sonder Grense Nuus Bulletins ::.
Nuus Bulletins
  • Bulletin (5 Februarie 2012 13:00)
    Die ANC in Limpopo het lede van die jeugliga wat Julius Malema se skorsing vier, gevra om nie sy regte óf die van sy naasbestaandes...
  • Bulletin (5 Februarie 2012 13:00)
    Die polisie in Mpumalanga het vyf mans in hegtenis geneem in verband met vermeende bende-aktiwiteite in Hazyview en omliggende gebiede. Die verdagtes is met ongelisensieërde...
  • Bulletin (5 Februarie 2012 13:00)
    Die polisie in Limpopo ondersoek verskeie sake van moord en verkragting in verskillende dele van die provinsie. 'n 49-jarige man is naby Westenburg in Polokwane...
  • Bulletin (5 Februarie 2012 13:00)
    'n Man is dood toe hy op Alexandra noord van Johannesburg in 'n drein geval het. Johannesburgse nooddienste sê die ongeluk het vanoggend omstreeks tweeuur...
  • Bulletin (5 Februarie 2012 13:00)
    Inwoners van Pinelands naby Kaapstad kan vir die grootste deel van die dag sonder water wees nadat 'n waterpyp gebars het. 'n Woordvoerder van...